Blog

Besoek ons Blog hier

Belangrike Datums

Sat, May 19th, @6:00pm - 12:00PM - Sun, May 20th, @12:00pm
Vrouekamp
Fri, Jun 1st, @6:00pm - 12:00PM - Sun, Jun 3rd, @12:00pm
Mannekamp
Fri, Jul 20th, @6:00pm - 12:00PM - Sun, Jul 22nd, @12:00pm
Mannekamp Wolseley
Fri, Sep 7th, @6:00pm - 12:00PM - Sun, Sep 9th, @12:00pm
Huwelikskamp Wolseley
Fri, Sep 14th, @6:00pm - 12:00PM - Sun, Sep 16th, @12:00pm
Mannekamp
Fri, Oct 26th, @6:00pm - 12:00PM - Sun, Oct 28th, @12:00pm
Vrouekamp
Jesus wil so graag ons las dra

Ek sit vanoggend en bepeins net weer die afgelope 2 vrouekampe wat ons beleef het en die skrif wat se”:Kom na My toe ALMAL wat vermoeid en belas is en EK SAL vir julle rus gee”kom net weer by my op en as ek na die afgelpe kampe kyk dan sien ek net hoe het vele vroue na die naweek hierdie vers ontdek en deel van hulle lewe gemaak en die verskil is WOW!

Read more...
 
Jesus se “crowd”

 

Daar is min dinge soos ’n Vrydag middag , in ’n kusdorpie.  Vissermanne van elke kleur, geur en grootte is op pad viswater toe.  ’n Man op sy fiets, flits verby en sy visstok buig sommer agteroor in die wind.  Visstokke steek by bakkies se vensters uit, word op dakke vasgemaak en in ons tuisdorpie , is ’n visstok op ’n donkiekar, geen vreemde gesig nie.  Manne trek prawns langs die rivier, knoop geselsies aan oor rooiaas en maan-wurms en wie weet wat nog. . .

Read more...
 
Balsem
 
met ʼn verdorde, gekraak te gees
staan ek vandag weer voor die plek
wat ek vrees
 
die plek sonder water
sonder koelte, sonder lug
die plek waarheen my wese soms vlug
 
net voor ek wegsak in die verlede se seer
lig U my op met U liefde so teer.
U maak my toe teen die klipharde son
U gee vir my water uit die Lewe se bron
 
U voed my siel
U balsem my Gees
U liefde verdryf die laaste bietjie vrees
 
ek klim op U skoot
U vou U arms om my
dis die plek waar ek wil wees
hierdie plek is waarlik vry.
 
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>

Results 1 - 4 of 8

Foto Gallery

Mei 2010 - 185    Mei 2010 - 184    Mei 2010 - 182    Mei 2010 - 181    Mei 2010 - 180    Mei 2010 - 179    Mei 2010 - 178    Mei 2010 - 176    Mei 2010 - 175    Mei 2010 - 174    Mei 2010 - 173    Mei 2010 - 172    Mei 2010 - 171    Mei 2010 - 170    Mei 2010 - 168   
Bedienaars

Ons het dinamiese bedienaars.
Kliek hier om hulle te ontmoet.

Manne Kampe

  Kliek op die kalender om te sien wanneer die volgende mannekamp plaasvind.
Vorige Kampfotos:
Maart 2007    Junie 2007    Oktober 2007

Om te bespreek vir 'n opkomende kamp kliek hier .

Vroue Kampe

  Kliek op die kalender om te sien wanneer die volgende vrouekamp plaasvind.
Vorige Kampfotos:
Julie 2007

Om te bespreek vir 'n opkomende kamp kliek hier .

Huwelikskampe

  Kliek op die kalender om te sien wanneer die volgende Huwelikskamp plaasvind.
Vorige Kampfotos:
Mei 2007    Augustus 2007

Om te bespreek vir 'n opkomende kamp kliek hier .

Fase 2 Kampe

  Kliek op die kalender om te sien wanneer die volgende Fase 2 kamp plaasvind.
Vorige Kampfotos:
Mei 2007    Augustus 2007

Om te bespreek vir 'n opkomende kamp kliek hier .
Website managed by Online Garden Route